My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Sommige van ons werk vir ons kos

Diver fishing Elysium Beach

Diver fishing Elysium Beach

… en die naweek is om. Geniet die week wat voorlê.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

10 Comments

  1. Pragtige foto’s en sjoe,die outjie werk hard vir sy kos!

  2. Miskien, eendag, het ons ook meer naweek …
    Pragtige foto’s

  3. Mooi foto’s

  4. Kan my altyd so verkyk aan daardie duikertjies, hulle laat dit so maklik lyk!

  5. Sonel

    Dis tog te oulik Hester en pragtige foto’s hoor. Ek sal versuip as ek soos hulle moet duik. 😀 ♥

  6. Sommige van ons lê sommer maar net rond by die huis en niks doen nie!! 😉

    • Comment by post author

      En ek werk my gaai af vir niks. My ma het my te eerlik grootgemaak; sy moes my geleer het om te steel en te lieg en te bedrieg, dan was ek nou ryk! En in die parlement 😀

      • Ja… dis waar my ma haar vout gemaak het! Dink net hoe lekker ons kon rond rits daar in die parlement 😉