Vra vir Hester - Dis Ekke
Mense, het julle al ooit gekyk deur middel van watter search terms (soekwoorde / frases) lesers op jou blog uitkom? Dis nou daar die ouens wat Dr Google en sy ander soekenjin kollegas raadpleeg en dan op jou blog te lande kom. Wel, ek het dit vandag gedoen en ek slaan my hande saam oor die onderwerpe onder bespreking […]