My vreugdes en frustrasies

A - Z (2016)

Z: Zorro

Z

Zorro is a fictional character created by the writer Johnston McCulley in 1919. The typical image of him is that of a dashing outlaw who defends the commoners against tyrannical rulers. He is cunning like the fox for whom he is named (“Zorro” is Spanish for “Fox”), and delights in outwitting and publicly humiliating the bumbling authorities.

This superhero of the lower classes is usually dressed in an all-black costume, with flowing Spanish cape and black sombrero and a black mask with slits for the eyes. His weapons of choice are a rapier, which he uses to carve his distinctive mark (a Z in three strokes) and a bullwhip.

The character has been depicted in magazine serials, books, television, radio, comics, computer and video games and, of course, in more than 40 films. The leading role in the well-known films featured big screen stars such as Douglas Fairbanks, Tyrone Power, George Hamilton and Antonio Banderas. And don’t forget Antonio Banderas – oh sorry, I already mentioned him.

 What is of great interest to me, is the fact that this character was first created as escapist fiction for the general entertainment of the mass audiences, in magazines which were printed on cheap “pulp” paper. The “pulp magazines” and their superheroes became very popular in the 30’s and 40’s to the point where every newsstand carried these editions.

Talk about humble beginnings: from pulp to … Antonio Banderas. Did I mention that Antonio Banderas played the leading role in two of the Zorro films? O yes, sorry, I reckon I did.

The moral of this story is, of course, not to judge a magazine by the paper it is printed on.

Ek is een van die mense wat my altyd skuldig maak daaraan om ‘n nuwigheid of ‘n “vreemde” ingewing sommer af te maak as ‘n nietigheid. Ek moes al ‘n paar keer my woorde sluk wanneer ‘n besigheid wat op klein skaal begin het, of ‘n idee om geld te maak op ‘n buitengewone manier, inderdaad groot sukses behaal. Blameer my agtergrond as bankier vir hierdie aangeleerde omsigtigheid.

Soms moet ‘n mens maar daardie sprong waag, al lyk die afgrond effe diep. Dalk land jy net op jou voete, of as jy baie gelukkig is, sit en en wag jou berskermengel in die vorm van Antonio Banderas Zorro daar op sy perd om jou te vang voordat jy soos ‘n sak patats op die grond neerval.

Wie weet, dalk beland jy en jou briljante idee in die parlement. Zorro was immers ‘n “outlaw”.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

28 Comments

  1. Ahhh, Antonio…
    Het nog nooit geweet dat “Zorro” eintlik na ‘n jakkals verwys nie en ek is juis so lief vir die Vos Reynaerde. Geluk met jou interessante April-reeks!

    • Comment by post author

      Dankie, ek het almal se bydraes geniet. Ek dink ons moet so ‘n Afrikaanse reeks begin – ons noem: “Skinderstories” of “Op die ouetehuis se drumpel”. haha Ek en Perdebytjie het gewonder of ons ‘n vervolgverhaal kan skryf waaraan almal deelneem. Haai, ernstig nou – ek dink ons moet dit oorweeg.

  2. Los uit daai vreemde mans! Hulle soek net een ding!
    En daar wou ek net bylas dat SA ‘n hele army Zorro’s nodig het om die korupsie uit die parlement uit te dryf en nou sien ek dis waar hulle wegkruip! o_O
    Dankie vir ‘n lekker lag maand! Ek sal natuurlik meer draaie hier gooi maar ek het uitgesien na die daaglikse geskater! My hoogtepunt? Daai Krismis boom geboordery!! Wha ha haaaa… ek gaan sommer weer kyk! 😉 High class! 😀

  3. Hmm Antonio Banderas! Ek dink ek sal weer ‘n slag Zorro kyk… Goeie afsluiting vir jou ook (ek gaan nou met Zorro in my gedagtes rondloop!). Ek het jou alfabet posts geniet en dankie vir die ondersteuning.

  4. Ek is mal oor ou Zorro! Hy is nog lekker “mak” in vergelyking met vandag se helde. Ons het n heerlike maand van interessante dinge gehad.

    • Comment by post author

      Ja, dit was regtig lekker om elke dag almal se bydraes te gaan lees. Ek is so bly jy het die konsep aan my voorgestel. Moet sê, ek moes party dae regtig kopkrap om iets uit te krap wat gepas het by die letter. Dankie vir die saamkuier.

      • Ja, dit het nogal heelwat deursetting geverg met tye. Ek is so bly dat n klompie Afrikaanse ouens lekker saam gekuier het. Was lekker om telkrns nuwe dinge te lees en te leer ook.

  5. As ek moet raai,dan was jou kamermure vol uitknipsels van ene Antonio Banderas??!,

  6. Dankie vir jou hoogs interessante en humoristiese alfabetstories!Ek is eintlik spyt dis verby😞😕

    • Comment by post author

      Dankie dat jy gelees het. Ek het ook so lekker gekuier by die ander mense en gaan dit mis, maar dalk kan ek nou weer inhaal op my werk 😀

      • Watter werk? 😜

        • Comment by post author

          Ons bou websites. Baie interessant en soms sieldodend. My dogter doen die design (wat’s dit in Afrikaans?) – ek help hamer en timmer die spul aanmekaar. Sy het sowat 4 jaar terug daarmee begin, maar nou oorweldig die werk haar en ek moes inspring om hand te gee. Gelukkig het ons al die rekenaarfasiliteite by die huis, gaan net so af en dan kliënte sien.

        • Ontwerp is die woord.Dit klink baie interessant en lekker dat julle so kan saamwerk!

  7. Antonia Banderas!!! gedog dit is net ek wat gedink het daar was net een werklike Zorro!!! Maar dan weer “don’t judge a book by its cover!!!”

  8. Oooo hy was my held op die wit perd… ag sommer enige perd!

  9. Congratulations on completing the challenge!
    @ScarlettBraden from
    Frankly Scarlett