My vreugdes en frustrasies

A - Z (2016)

R: Rubik

R

Ever since the 3-D combination puzzle known as Rubik’s Cube came to my notice, I have been trying (and failing miserably) to successfully arrange the colours in the correct order. An avid solver of puzzles and brain teasers since childhood, I first welcomed the Cube into my life somewhere in the early 80’s and slowly, over the years, I learned to hate it passionately.

I’ve tried every single algorithm available on the internet, and I’ve managed to transform one layer, or on a good day maybe two layers, into the desired order, but as soon as I start on the third layer, I completely destroy my careful construction. I am afraid the only route open to me is to pull the colour tags off and glue them into the correct order.

Every now and then I resolve to get rid of my current Cube (I’ve had many over the years), but like Jan Wilson’s proverbial cat, it resurfaces in my desk drawer a few days later. Then the torment starts again: I try for hours on end to solve the puzzle and at night my subconscious mind dreams up weird and wonderful solutions … which disappears with a soft ‘poof’ when I wake up. This leaves me bleary-eyed and in a state of despair, which forces me either to seek chemical oblivion or to compose my mind into a serene state which will permit undisturbed sleep.

The World Cube Association (yes, there is such a body), holds competitions where the Cube must be solved in different ways, for example, blindfolded, using a single hand only, using one’s feet, etc.

What brought on this latest lament? I just read the report of the Tunisia Spring Open 2016 speed cubing competition, published by of the African Cubing Association. The overall winner solved the Cube within an average of 13.93 seconds. I just can’t get my head around that information. I feel so inadequate.

Kry julle ook hierdie drome wat net nie wil einde kry nie? Ek raak aan die slaap en droom dat ek ‘n probleem moet oplos (byvoorbeeld die Rubik’s Cube) en in my slaap sê ek vir myself: “Dis net ‘n droom”. Dan draai ek om op my ander sy … en gaan net weer aan met die droom waar ek opgehou het. Ek het selfs sover gegaan om op te staan en ‘n glas water te gaan drink, net om behoorlik wakker te word, maar sodra my kop die kussing slaan, droom ek net weer rustig voort.

Boonop praat ek in my slaap. Ek baklei dat dit bars met die probleem waarmee ek worstel en my man sê hy kan die hele verloop van sake volg deur net na my te luister. Dis seker ook maar goed ek kry nie hierdie serial dreams oor my buurman nie.

Die laaste twee jaar of so het ek die gewoonte aangeleer om my ipod saam te vat bed toe sodat ek na oudioboeke kan luister deur die nag. Natuurlik vier my onderbewussyn fees en leef hom / haar behoorlik in die storie in. Vanoggend sê my man toe vir my ek moet asseblief nuwe boeke aflaai, want hy is nou regtig moeg vir Harry Potter.


Image credit: By This image was created by me, Booyabazooka – Based on Image:Rubiks cube.jpg, CC BY-SA 3.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=4771790

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

23 Comments

  1. Heheheh – synde iemand sonder veel deursettingsvermoë, het ek daai kubus een kyk gegee en dit uit my lewe geban.

  2. Ek het ook nooit die cubus eers probeer nie. Daar is een by die naskool- sentrum en n graad eentjy wou hê ek moet hom doen. Sy bly toe my probeerslae verander net omdat sy nie van my rangskikking hou nie. So, as jy droom dan lees jy sommer Harry Potter hardop? Ha ha, bly ek hoef nie te luister nie want ek is ook nie n Potter fan nie.

  3. Daai kleure blokkie is nie vir my nie!! Ek sal die ritteltits kry as ek een sien!
    Gepraat van in my slaap praat… ja, my ma het gou uitgewerk dat sy al my sondes in lewende lywe kan aanhoor waneer ek slaap. Ek dink my vrou luister my ook af!!
    Drome is sulke interessante siel’s waarneemings… ek wens net ek kon meer dikwils myne onthou want ek sou vele wenners kon skryf! 😉

  4. I have an algorithm that I’ve tried, and it works! 🙂 Would you like to see it?

  5. Ek het destyds redelik gou opgegee op die rubiks cube. Ek droom ook soms sulke kristal helder drome maar die oomblik wanneer ek wakker word is dit weg!

  6. Aha dis nou ‘n slim een

  7. Hster ek kry gereeld sulke drome. Deesdae copy ek ‘n paar episodes van tv reekse na my foon toe en gaan lê in die bed sodat Arrow, Flash of Gilmore Girls my aan die slaap sus… en kry lekker drome vol avontuur

  8. Ek het die kuns verfyn om die blokkies blitsig uitmekaar te haal en dan reg in te sit…😝😄

  9. Ek sal my kleinseun vir jou stuur hy doen daardie kubis binne ‘n minuut of twee. Moenie eers van drome praat nie….. ek wens met hart en siel ek het nie gedroom nie, maar tevergeefs, en as my droom eers op iets vasgehaak het droom ek dit vir maande aan mekaar. Ek verdwaal al vir jare in my drome, en daarby het nou gekom dat ek alles probeer afneem…. nie eers altyd met ‘n kamara nie, en druk soos ek wil daardie foto wil nie geneem word nie. Ek wil gil net om aan al die frustrasie in my drome te dink!!!!

    • Comment by post author

      Jou kleinseun sal my ‘n kompie gee. Ek droom gereeld dat ek inpak … en inpak … en inpak, maar as ek weer sien lê daar nog goed rond wat ek nie in die tas kan kry nie. Damn, dis vervelig.

  10. Comment by post author

    Reblogged this on Dis Ekke and commented:

    Triumphant update: Been there, done that, got the t-shirt and my ego is grossly inflated. Ek het dit reggekry, hoera!