My vreugdes en frustrasies

A - Z (2016)

Q: Quo Vadis?


Where are you going?

The biblical epic Quo Vadis is set in ancient Rome from AD 64–68, the period during which the corrupt and destructive Emperor Nero ascends to power and eventually threatens to destroy Rome’s previous peaceful order.

The main subject of the movie is the conflict between Christianity, the corruption of the Roman Empire and the persecution of Christians by Nero. It tells the story of a Christian woman who falls in love with an agnostic Roman soldier during a time when Nero plans to wipe out Christianity completely and rebuild Rome after burning it to the ground. When Nero’s atrocities become increasingly more outrageous and his acts more insane, he burns Rome and blames the Christians for the destruction of the city.

In the movie, as in all love stories of the time, the lovers escape and the Roman soldier discovers a faith he didn’t have before.

I remember that I was nine or ten years old when my mother let me tag along to see this movie – apparently, there were no age restrictions in the early sixties – and how scared I was by the violence. I kept my eyes closed and my head buried in her lap, especially during the scenes in which Rome was set alight and the Christians were tied to stakes in the arena.

Today I’m still scared of violence, of powerful authorities with twisted moralities who try to shift the blame for their incompetence and their outrageous acts to people who cannot defend themselves.

It is almost time for our country to celebrate Freedom Day (27 April), and I remember how full of hope we were on that day in 1994 when we were finally able to break with the atrocities and the not-so-peaceful order of the past. Or so we thought. I am not always sure that I still have faith in the future for a better South Africa.  The question is now: quo tendimus: where are we going?

The lyrics of the song “Paradise Road”, written by Patric van Blerk and Fransua Roos was recorded for the first time (as far as I know) in 1980, reflects the feeling of hope we had then that “there are better days before us”.

Come with me down paradise road
This way please, I’ll carry your load
This you must believe.
Come with me down paradise skies
Look outside and open your eyes

You must believe.
There are better days before us
And a burning bridge behind us, fire smokin’, the sky is blazing,
The women waiting weeping
And a young man nearly beaten all for love.
Paradise is almost closin’ down.

https://youtu.be/9Lp03PiQrEo

Ek het nie gewoonlik baie geduld met politieke praatjies nie en ek keur nie veroordeling van enige ras, kultuur of politieke party goed nie. Diegene wat my ken sal weet dat ek my nie bearbei vir partypolitiek of ‘n spesifieke politieke oortuiging nie.

Ek is nie geïnteresseerd in kleur, ras, kultuur en godsdienstige verskille of oortuigings nie. Vir my gaan dit suiwer daarom om in vrede met my medemens saam te leef en om ‘n beter toekoms te bou vir almal van ons. Ek wil graag die geloof behou dat dit wel nog moontlik is.

Translation of the above:

I do not usually have much patience with political talk and I do not approve of condemnation of any race, culture or political party. Those who know me will also know that I am not lobbying for party politics or a particular political belief.

I’m not interested in color, racial, cultural and religious differences or beliefs. I am only interested in living in peace with my fellow man and to build a better future for all of us. I want to keep the faith that it is still possible.

Having said that: ek is jammer, maar enige skerp politieke kommentaar op hierdie blogpost sal summier verwyder word; I am sorry but derogatory political comments on this blog post will be summarily deleted.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

36 Comments

  1. Ja. Weet nie waarheen ons op pad is nie. Ek weet net dat ek elke dag my bes moet doen om van die wêreld rondom my ‘n beter plek te maak.

  2. Well written. I think the majority of people just wish for a peaceful existence.

  3. Ek kan ook nog die fliek onthou. Die ou Romeinse tyd flieks was n gewilde onderwerp om te gaan kyk. Ben Hurr, The ten Commandments, Spartagus…
    Ek hou my ook uit die dinge wat jy so noem.

    • Comment by post author

      Hoeiee, Spartacus – het jy die een gesien met Kirk Douglas in die hoofrol? Ek dink nie die storie het behoorlik tot my deurgedring nie, maar ek kan al die tonele waarin hy gespeel het baie goed onthou!

      • Ja die einste! My pa was mal oor die flieks dis hoekom ons altyd inry toe gegaan het. Ons het Tarzan flieks en later al 007 ook gaan kyk. Ek was n regte filmster fan! O en die Walt Disney en al die Afrikaanses ook.

        • Comment by post author

          Ons kinders het elke Woensdag ‘n bus gekry om ons fliek toe te vat (my pa het vir die O’kiep Copper Company gewerk) en ons kon enigiets kyk wat ons wou – geen ouderdomsbeperking nie, maar dit maak nie saak nie, want alles is destyds gesensor. Onthou jy die sensorraad?

        • Ja ek onthou die sensorraad. Ons het altyd Fonteine inry toe gegaan. Toe bou hul die Swartkop Inry en renbaan naby ons. My ma en twee suters het my altyd opgesteek om my pa te vra of ons inry toe kan gaan. Dit was altyd op n Vrydag aand. Sodra hy sit en sy koppie tee drink sou ek skoorvoetend nader gaan en mooi vra of ons kan gaan.(My pa was n kwaai man, mens het nie met hom gesukkel nie!)Opwinding was altyd groot as ons kon gaan. Ons het altyd iets te ete kon koop by die inry.

        • Comment by post author

          Ek ken beide daardie inryteaters baie goed. Ek het in Pretoria gewoon van 1971 tot 1981, eers in Sunnyside en toe in Pierre van Ryneveld. As jy so ‘n brullende, proesende, grasgroen Volkswagen Kewer kan onthou – dit was ek! haha

        • Ons het van 1952-1980 in en net buite Pretoria gebly! Lekker inrys gewees!

        • Comment by post author

          Net jammer my man was mal oor Westerns – ek sweer ek het elke fliek gesien oor cowboys en crooks wat ooit gemaak is. So bly oor die internet – nou kan ek kies wat ek wil sien.

        • Ja, het vergeet van John Wayne en al die cow boys- my pa se geliefkooste prente.

        • Comment by post author

          My man was weer ‘n Charles Bronson fan. Ag hemel en wat van Terence Hill in die Trinity-flieks. *gril*

        • Ja jong! Those were the days! Bing Crosby, Dean Martin en hul meesleurende liedjies en danse!

  4. Dis ‘n goeie vonds vir die letter Q!

  5. Hendrik Duvenhage

    Baie geluk met jou pos, ek erken dat ek nog beseig is om ‘n goeie aantal van jou plasings te lees. Ek wil net vir jou sê hoe goed jy is op die beskrywing van die dinge jou op blog – ek moet ook erken ek vind dit insiggewend om jou blog te lees. Hou aan met die goeie werk.Hendrik Duvenhage http://www.hendrikduvenhageblog.wordpress.com/

    • Comment by post author

      Baie dankie vir die pluimpie Hendrik. Dis lekker as ek iemand kry wat my griffels geniet; ek, op my beurt, waardeer dit net so om van ander bloggers se standpunte te verneem en by hulle te leer. Soos hulle sê, ‘n sykous is nooit te oud om te leer nie! Ek hoop ons gaan nog lekker by mekaar kuier in die toekoms.

  6. Ek voel net soos jy oor politiek en rassisme en probeer elke dag respekvol optree teenoor almal om my.Ek het nog baie moed vir hierdie land,want daar is baie mense wat stilweg hul deel doen,sonder politici se inmenging.Mens hoef nie vêr te soek vir mooi dinge wat daagliks hier gebeur nie.Pragtig geskryf!

    • Comment by post author

      Baie dankie, ek raak soms ‘n bietjie vies vir al die ra-ra van die politici en hulle aanhangers, maar ek dink die gewone mens op straat voel ook maar dat dinge nou regtig kan kalmeer.

  7. Ek is dol oor koorsang… sjoe mens kry darem uitstekende kore in SA

  8. Jy het my ‘n klein bietjie voor gespring met die poletiek… ek praat more oor respek… ondarandere.
    well said… I just wish folk would get of the gravytrain and get on the tolerance and togetherness bandwagon!

  9. Het Qua Vadis die boek onlangs vir die tweede keer klaar gelees. Dit is nogal ‘n taak om die boek aan te vat. Die tweede keer was ek meer omgekrap oor al die onregverdighede wat hom afspeel.

    • Comment by post author

      Ek hou ook daarvan om die ou boeke so nou en dan weer te lees, maar man, ek kan my so inleef in ‘n storie! Ek dink nie dis goed vir my hart nie. Ek moet liewer die ligter leesstof doen – Mills & Boone

      • Ek lees gn Mills en Boone ens nie. Jare gelede het my vriendin my aan die ou Classics voorgestel… ek is gehook!!! Enige ander leesstof weeg net te lig.

        • Comment by post author

          haha, kry jy nog Mills & Boon? Ek het ‘n Noorweegse vriendin wat my vvorgestel het aan Noorweegse skrywers se boeke. Ek luister hulle so stelselmatig deur (oudio) as ek wil ontspan, maar ek lees graag Khailed Hosseini of markus Zuzak se boeke as ek iets met meer vleis soek. Kry nie meer tyd nie 😛