My vreugdes en frustrasies

A - Z (2016)

E: Elvis

E

One sure sign of old age is when one starts dwelling in the past, so I’d better watch myself, however, my alphabet will be incomplete if I do not include Elvis in this challenge. I first “met” Elvis when I entered my terrible teens. In those days we did not have television, social media, internet or any of those informative channels to keep us in touch with the rest of the world. The world was a big place then.

What we had, was an 0ld Echo valve radio and LM Radio (if you don’t know that one, you’re not from Africa or younger than 60 years, so don’t worry about it or follow this link to Wikipedia). Catching the news or any music, let alone the Top Ten Music Chart, through the hissing and crackling of the radio, required a practiced ear. Mine was very practised. I listened to that radio morning, noon and night.

Oh yes, I also had parents who lived by the strictest possible religious code and Elvis … well, according to that code Elvis was a direct descendant of the devil. His music was forbidden in our house, until that one special day when my father walked into my room and found me listening to the song “Take my hand, Precious Lord.” He just stood there, listening to the song until the end, then turned and walked away without saying anything, but thereafter I was allowed to listen to this wonderful music whenever I wanted to.

Selfs vandag nog, nadat ek kennis gemaak het met ‘n groot verskeidenheid musiek en sangers, is my antwoord op die “gunsteling sanger”- vraag nog altyd: Elvis. Sy stem laat my dink aan donker sjokolade, die soort wat so sag en glad word in jou mond en dan in jou keel afglip, sodat jy lank nog daardie soet smaak behou.

Ten spyte daarvan dat die media, wat nou so toeganklik is vir almal en geen geheime meer onoopgevlek laat nie, sy tragiese lewensverhaal tot vervelens toe uitbasuin het, behou Elvis se stem nog steeds sy bekoring. Ek glo nog steeds elke woord en nuanse wanneer ek na een van sy liedjies luister. Dis geen wonder dat baie van sy bewonderaars weier om sy dood te aanvaar nie.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

28 Comments

  1. Ek is nie n groot aanhanger van Elvis nie maar hy is steeds n held vir baie. Ons het net op n Vrydagaand die treffers op LM radio kon luister. My Pa was natuurlik in beheer van die radio. Hy het Vrydagaande heerlik sam met ons geluister. Dis darem maar goeie ou dae daardie!

  2. Ek is jonger as 60 en ek weet van LM Radio!!
    My jongste tannie is met ‘n Engelsman getroud… hy is een van my klein seuntjie helde. Hy en sy broers en suster het ‘n “band” gehad. Hulle het ook na LM geluister…
    AAAH… daai dae… Dave Clarke Five, Beach Boys… Beatles, Stones, The Animals, The Byrds!! Ek onthou!! ๐Ÿ˜€
    Nooit eintlik ‘n Elvis mens gewees nie… maar ja, as hy van die Here kon sing mag ons geluister het!! ๐Ÿ˜‰ (Sonder on pak te kry!!)

    • Comment by post author

      Jip, daai bands. My vriendinne het alle fotos van hulle helde op hulle kamermure geplak. Ek was slimmer ( ๐Ÿ˜€ ) – myne was in ‘n klaswerkboek, sodat ek by die skool ook kon sit en kwyl sonder dat die onderwysers dit agterkom.

  3. Sonel

    Net soos jy het ek met Elvis grootgeword en gelukkig was ons van die ‘sinners’ van die gemeenskap en gelukkig het ons ook nie omgegee nie. My stiefpa het gevrek oor Elvis en sou gereeld na ‘n paar doppies die kitaar gryp en dan moes ons almal sit en luister hoe hy en Elvis sing. Groot pret maar jy mag nie gelag het nie. ๐Ÿ˜†

    Ek is nog steeds mal oor sy musiek maar luister dit net as ek nostalgies is. Ek dink hulle moes geweet het dat die ou mense rock as die duiwel se musiek gesien het, en daarom dit goed gedink het om ‘n paar ‘christelike’ weergawes ook in te sit. Wat musiek labels nie alles sal doen net om geld te maak nie.

    My gunsteling stasie op my radio was natuurlike Springbok Radio en hulle het net sulke lekker musiek gespeel. Die stories was net so lekker om na te luister.

    Weereens pragtig geskryf Hester. Altyd lekker om jou werke te lees en ek is bly dat jy vir Elvis gekies het. ๐Ÿ˜€

  4. Elvis was enig in sy soort. Ek lees so lekker aan jou alfabetbydraes, dit voel vandag asof ek oor voor ‘n radio sit en na Elvis luister.

    • Comment by post author

      Dankie. Ek luister deesdae meer You Tube as radio – dis lekker wanneer jy met ‘n vervelige stuk werk voor jou skerm sit. ๐Ÿ˜€

      • Ek kry min kans om my eie musiek te luister deesdae, meeste van die tyd het een van die kinders musiek aangesit waarna ons almal noodgedwonge moet luister. Gelukkig hou ek van meeste van hulle musiek en wanneer ek regtig nie van iets hou nie sรช ek so. Hulle probeer my nou sover kry om Spotify te gebruik.

        • Comment by post author

          Nou toe – toe moes ek nou eers gaan lees wat spotify is ๐Ÿ˜€ Klink goed. Ons werk met oorfone aan sodat ons mekaar nie steur hier in die kantoor (my balkon) nie. Elke ou moet mos ‘n plekkie in die son hรช!

        • Dis ‘n goeie plan. Ek dink ek gaan ook binnekort vir my oorfone aanskaf, dit sal ander voordele ook hรช, soos wanneer iemand vir die soveelste keer roep: “Wanneer is aandete reg?” of “het jy my sleutels gesien?” sal ek net nie hoor nie! :))

        • Comment by post author

          Opes, ek sien huismoles aankom

        • ‘n Ma sal dit nooit kan regkry nie, ek dagdroom net so ‘n bietjie ๐Ÿ™‚

  5. Lekker gelees… oor ‘n paar jaar sal die kinders hom nie eers meer ken nie

  6. Ggggggggg๐ŸŽง๐ŸŽง๐ŸŽง๐ŸŽง๐ŸŽงggggggggg๐ŸŽง๐ŸŽค๐ŸŽคgggg…..dis nou LM-Radio hierdie!Jy neem my vรชr terug.My boetie het altyd daarna geluister,dan wou ek die piep kry,want ek was van kleinsaf baie sensitief vir lawaai!
    Jy skryf so lekker…ek geniet elke letter!

  7. Ek stem….. Elvis bo!!! Vandag nog doen daardie stem net iets aan ‘n mens.

  8. Elvis is my favorite Singer yet today. I have mentioned it in my About-me-page. ๐Ÿ™‚